Gaan na inhoud

geglo

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek glo  
Verlede Tyd  ek  het geglo        
ge•glo
Verlede deelwoord van glo; geloof gehad; as waar aanvaar het; oortuig was dat iets waar was.
Hy het geglo dat die aarde deur vlieënde skottels besoek word.

    Vertalings

  Vertalings:    geglo
Engels: believed(en)
Nederlands: geloofd(nl)