glo
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | glo |
| Verlede Tyd | ek | het geglo |
- Hulp:IPA: [χlʊə]
- Geloof; as waar aanvaar; oortuig wees dat iets waar is.
- Hy glo dat die aarde deur vlieënde skottels besoek word.
- Jou oë nie glo nie (in verwondering wees).
- Hy glo die maan is van kaas gemaak (hom enigiets laat wysmaak).
- As jy nie wil glo nie, kan jy proe (kyk self as jy twyfel).
| Vertalings: glo | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| glo |
- Vermoedelik; skynbaar; nie seker of dit die waarheid is nie.
- Hulle gaan glo skei.
| Vertalings: glo | |||
|---|---|---|---|