Gaan na inhoud

gekom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek kom  
Verlede Tyd  ek  het gekom        
Van van 'n posisie verder weg tot nader aan die spreker beweeg het.
Aangebreek; begin het; gebeur het; verskyn het; arriveer het; toestand bereik het.
Die keiser het met 'n leër na Rome gekom en die pous na Cluny in Frankryk verdryf.

    Eienskappe

Verlede deelwoord van kom.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: came(en)
Nederlands: kwam(nl)