Gaan na inhoud

gekry

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek kry 
Verlede Tyd  ek  het gekry        
Verlede deelwoord van kry; in besit van iets gekom.
Hy het 'n boek gekry.
Sy het toe net voor die eksamen griep gekry.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: got(en), received(en), caught(en)
Nederlands: kreeg(nl)