Gaan na inhoud

kry

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  kry 
Verlede Tyd  ek   het gekry        
Hulp:IPA: [krəi]
  1. Verwerf; ontvang; in besit van iets kom deur dit te neem, te koop, wen, soek, ens.
  2. 'n Siekte opdoen.
  3. Vang; gryp; pak.
  1. Hy kry 'n boek.
  2. Hy kry toe net voor die eksamen griep.
  3. Ek gaan vir jou kry, boetie!

    Sinonieme

1. vind

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: get(en), receive(en), catch(en)
Nederlands: krijgen(nl)