Gaan na inhoud

gelewer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  lewer 
Verlede Tyd  ek   het gelewer        
ge•le•wer
Verlede deelwoord van lewer; goedere of dienste beskikbaar gemaak; verskaf of voorsien het.
Sy het 'n toespraak gelewer.
'n Medalje word uitgereik word aan iemand wat 'n besondere prestasie gelewer het.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: delivered(en)
Nederlands: geleverd(nl)