lewer
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | lewer |
Verlede Tyd | ek | het gelewer |
Woordafbreking
- le•wer
Werkwoord
Betekenisse
- Goedere of dienste beskikbaar maak; verskaf of voorsien.
Voorbeeldsinne
- Hy lewer meel aan bakkerye. Sy het 'n toespraak gelewer.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|

Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
lewer | lewers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
lewertjie | lewertjies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (anatomie) Groot orgaan in die middel van die liggaam wat talle chemiese funksies vervul.
Voorbeeldsinne
- Die lewer is die grootste klier in die menslike liggaam.
Hiperonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lewer.