gesondheid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gesondheid | — |
- ge•sond•heid
- (medies) Welstand; in goeie toestand; nie siek of beseer nie.
- Sy gesondheid was gelukkig nie in gevaar nie.
| Vertalings: gesondheid | |||
|---|---|---|---|
| Tussenwerpsel |
|---|
| gesondheid |
- Uitroep as 'n heildronk ingestel word of as iemand hoes of nies.
- Gesondheid!
| Vertalings: gesondheid | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gesondheid.