Gaan na inhoud

gevind

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek vind  
Verlede Tyd  ek  het gevind        
ge•vind
  1. Verlede deelwoord van vind.
  1. Sy het haar sleutels in die yskas gevind!
  2. Ek het gevind dat ek sooibrand kry as ek pastei eet.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: found(en)
Nederlands: gevonden(nl)