Gaan na inhoud

vind

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek vind  
Verlede Tyd  ek  het gevind  
Onbepaalde wys te vinde   
Teenwoordige deelwoord vindend   
Verlede deelwoord gevinde, gevonde   
   
(lêer)
  1. Kry; na 'n soektog aantref; iets of iemand kry nadat jy daarna gesoek het.
  2. Iets op 'n bepaalde wyse ervaar, beskou of agterkom; bevind; bespeur.
  1. Sy vind toe haar sleutels in die yskas!
  2. Ek vind dat ek sooibrand kry as ek pastei eet.

    Sinonieme

1. kry

    Antonieme

1. verloor

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: find(en)
Nederlands: vinden(nl)
Hulp:IPA: [vɪnt]
   
(lêer)
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vinden
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vinden
  3. gebiedende wys van vinden
1.: Ik vind.
2.: Vind je?
3.: Vind!