gevra
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vra |
| Verlede Tyd | ek | het gevra |
- ge•vra
- Verlede deelwoord van vra; 'n vraag gestel; 'n versoek gerig.
- Minos het vir Poseidon gevra om vir hom ’n sneeuwit bul te stuur as ’n teken van sy goedkeuring.
| Vertalings: gevra | |||
|---|---|---|---|