vra
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | vra |
Verlede Tyd | ek | het gevra |
Teenwoordige deelwoord | vraende | |
Verdere vervoegings: vra (vervoeging) |
Uitspraak
- IPA: teenwoordige tyd: [frɑː]; verlede tyd: [χəˈfrɑː]
Met Arabiese letters
- teenwoordige tyd: فْرَا ; verlede tyd: خِفْرَا
Spelling tot 1909
- teenwoordige tyd: frá; verlede tyd: gefrá
Werkwoord
Betekenisse
- 'n Vraag stel, ondervra.
- Verneem.
- Uitnooi.
- Vorder, verg, eis.
Spreekwoorde
- «Vra is vry en weier daarby.»
- Iemand kan enigiets vra, maar sal dit nie noodwendig kry nie.
Verwante woorde
Eienskappe
Vertalings
Vertalings: vra | |||
---|---|---|---|