Gaan na inhoud

gewei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die gewei van ’n edelhertbul.
Enkelvoud Meervoud
  gewei    
ge•wei
Die horings van herte, vertak of onvertak.
In die meeste spesies het net bulle gewei; die primêre doel daarvan is om met ander bulle te baklei en die koeie te beïndruk.

    Vertalings

  Vertalings:    gewei
Engels: antler(en)
Nederlands: gewei(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gewei.