gewone duiker
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gewone duiker | gewone duikers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| gewone duikertjie | gewone duikertjies |
- (soogdiere) Die gewone duiker (Sylvicapra grimmia), 'n klein wildsbokkie wat in Afrika, suid van die Sahara aangetref word.
- 'n Volwasse gewone duiker het 'n gemiddelde massa van 12 kg en 'n hoogte van ongeveer 50 cm.
| Vertalings: gewone duiker | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gewone duiker.