duiker
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| duiker | duikers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| duikertjie | duikertjies |
- dui•ker
- 1. (soogdiere) Die gewone duiker (Sylvicapra grimmia), 'n klein wildsbokkie wat in Afrika, suid van die Sahara aangetref word.
- 2. Een van die ander duikerspesies, soos die rooiduiker of blouduiker.
- 3. (duik) Iemand wat duik; persoon wat 'n duik-aksie uitvoer.
- 1. 'n Volwasse duiker het 'n gemiddelde massa van 12 kg en 'n hoogte van ongeveer 50 cm.
| Vertalings: 1. Die bok | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor duiker.