gewone suikerbos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Gewone suikerbos

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gewone suikerbos     —  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(plantkunde) (Protea caffra) is 'n protea wat in KwaZulu-Natal en Mpumalanga aangetref word.

    Hiperonieme

suikerbos

    Vertalings

  Vertalings:    gewone suikerbos
Engels: common sugarbush(en)
Xhosa: isiqwane
Zoeloe: isiqalaba(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gewone suikerbos.