Gaan na inhoud

geword

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  word 
Verlede Tyd  ek   het geword        
ge•word
Die genoemde toestand bereik het.
Jou koffie het koud geword.
Wat het van jou geword?

    Eienskappe

Verlede tyd van word.

    Vertalings

  Vertalings:    geword
Engels: became(en)
Nederlands: werd(nl)