ghaap
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ghaap |
- Afgelei van Khoi ǁhoba (uitspraak: kǁʰɔbɑ; die eerste klank is 'n laterale kliek).
- (plantkunde)
Hoodia gordonii 'n Blaarlose vetplant wat in die Karoo voorkom
- Ghaap is deur die Khoi en die Boesmans gebruik om hulle eetlus te demp.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ghaap.