Gaan na inhoud

ghoeroe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ghoeroe     ghoeroes  
ghoe•roe
  1. Iemand wat alles van 'n bepaald onderwerp weet; 'n outoriteit.
  2. 'n Spirituele leier, veral in Oosterse (Indiese) godsdienste en sektes.
  1. Die man is 'n ghoeroe op die gebied van taalkunde.
  2. Sikhisme is in die 15de eeu gestig na aanleiding van die leringe van Ghoeroe Nanak en die nege opeenvolgende Sikh-ghoeroes in Noord-Indië.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: guru(en)
Nederlands: goeroe(nl)