glaskas
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| glaskas | glaskaste |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| glaskassie | glaskassies |
- glas•kas
- 'n Kas van glas wat tipies as 'n vertoonkas gebruik word om 'n uitstalling te huisves en te beskerm.
- Dié vonds word nou bewaar in ’n glaskas, wat spesiaal vir dié doel gemaak is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|