Gaan na inhoud

gnosis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gnosis    
Afgelei van die Griekse woord γνῶσις (gnosis) wat "kennis" beteken.
gno•sis
Die diepere kennis aangaande die godsdienstige waarhede.

    Vertalings

  Vertalings:    gnosis
Engels: gnosis(en)
Frans: gnosis(fr)
Nederlands: gnosis(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gnosis.