Gaan na inhoud

gratis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
gratis
   
(lêer)
gra•tis
Wat sonder betaling verkry word.
Duisende mense het die gratis konsert besoek.

    Sinonieme

kosteloos
Bywoord
gratis
Wat sonder betaling verkry word.
Hy het sy dienste gratis aangebied.

    Vertalings

  Vertalings:    gratis
Engels: free(en)
Nederlands: gratis(nl)