grofsmid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  grofsmid     grofsmede  

    Betekenisse

'n Smid van yster, spesifiek een wat met groter stukke werk.

    Hiperonieme

Smid
  Vertalings:    grofsmid
Engels: blacksmith(en)