yster

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  yster     ysters  
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ystertjie     ystertjies  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈəɪ̯stər]


Write.svg Met Arabiese letters:

اَیْسْتِرْ


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. 'n Metaal en 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Fe en atoomgetal van 26.
  2. 'n Voorwerp, dikwels 'n staaf, wat van yster of staal gemaak is.


Gnome-globe.svg Vertalings

tradisioneel: (tiě) (zh)
vereenvoudig: (tiě) (zh)




Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor yster