smid
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| smid | smede |
- سْمِدْ , meervoud: سْمَِیدِی
- smit, smid; meervoud: sméde, smé-de
- Bewerker van metaal, veral van yster en staal.
- Die smid hamer warm metaal op 'n aambeeld om die vorm daarvan te verander.
| Vertalings: smid | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor smid.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | smid | smeden |
| Verkleinwoord | smidje, (Vlaams:) smidke | smidjes, (Vlaams:) smidkes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | smids | smeden |
| Datief | smid | smeden |
- IPA:
- Nederlands: [smɪt], meervoud: [ˈsmeːdə(n), ˈsmeɪ̯də(n)]
- Belgies: [smɪt], meervoud: [ˈsmeːdə(n)]