grootskedebek
Voorkoms

- groot•ske•de•bek
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| grootskedebek | grootskedebekke |
- (voëls)
Chionis albus, 'n seldsame voël en swerwer wat Suid-Afrika gewoonlik van April tot Junie besoek en wat in die Antarktiese Skiereiland broei.
| Vertalings: grootskedebek | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor grootskedebek.