grypstert

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Ape met grypsterte.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  grypstert     grypsterte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  grypstertjie     grypstertjies  

Woordafbreking

gryp•stert

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(dierkunde) Stert van 'n dier wat aan takke en ander voorwerpe kan vasgryp.

    Voorbeeldsinne

'n Verkleurmannetjie is 'n reptiel met 'n groot kop, keëlvormige oë en 'n grypstert.

    Vertalings

  Vertalings:    grypstert
Engels: prehensile tail(en)
Nederlands: grijpstaart(nl)