halo

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
halo | halo's |
Woordafbreking
- ha•lo
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Ligkring; stralekrans.
Voorbeeldsinne
- 'n Spiraalsterrestelsel word deur ’n baie dowwer halo van sterre omring.
Vertalings
Vertalings: halo | |||
---|---|---|---|