hede
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
hede | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die teenwoordige tyd.
Voorbeeldsinne
- Die hede is die tyd wat direk ondervind en ervaar word en nie 'n herinnering of 'n spekulasie is nie.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hede.