herroep
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | herroep |
| Verlede Tyd | ek | het herroep |
- her•roep
- 'n Bevel terugtrek; ophef; afskaf.
- Weer in die geheue oproep.
- Zuma is egter glo net 48 uur gegee om te bedank of hy word deur die party herroep.[1]
- Ek kan ongelukkig nie die gebeure herroep nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|