hoop
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hoop |
- 'n Oortuiging dat verbetering moontlik sal wees; onsekere verwagting dat 'n bepaalde gewenste gebeurtenis sal plaasvind.
- Vir Christene is hoop, naas geloof en liefde, een van die drie Christelike deugde.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | hoop |
| Verlede Tyd | ek | het gehoop |
- Oortuig wees dat verbetering moontlik is.
- Ons hoop vir reën.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hoop.