hospitaal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hospitaal | hospitale |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hospitaaltjie | hospitaaltjies |
- hos•pi•taal
- Instelling waar siekes ondersoek, behandeling en verpleeg word.
- Ek is in die hospitaal opgeneem.
| Vertalings: hospitaal | |||
|---|---|---|---|