huwelik
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| huwelik | huwelike |
- hu•we•lik
- Egverbintenis; 'n amptelike of kerklike verbintenis tussen twee persone; 'n ooreenkoms tussen 'n man en vrou om solank hulle leef saam te woon.
- Die bruid en bruidegom tree in die huwelik.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor huwelik.