Gaan na inhoud

iets

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voornaamwoord
iets
iets
Een of ander ding, maar nie 'n spesifieke ding nie.
Kan daar iets goeds uit Toekies kom?

    Antonieme

niks

    Eienskappe

As dit gevolg word deur 'n byvoeglike naamwoord, is dit in die partitief

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: something(en)
Nederlands: iets(nl)