illustrasie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| illustrasie | illustrasies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| illustrasietjie | illustrasietjies |
- il•lus•tra•sie
- Tekening of prent in 'n publikasie wat iets verduidelik.
- Woordelikse toeligting.
- Piet Grobler se loopbaan as illustreerder begin met sy illustrasies vir die kookboek “Aan tafel met Nettie Pikeur”.
- 'n Paar bekende filantrope, ter illustrasie is Anton Rupert, Hans Merensky, Jannie Marais en Raymond Ackerman.
| Vertalings: illustrasie | |||
|---|---|---|---|