incontestable
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | Enkelvoud | Meervoud |
| Manlik | incontestable | incontestables |
| Vroulik | incontestable | incontestables |
- Hulp:IPA: [ɛ̃.kɔ̃.tɛs.tabl]
- Onteenseglik; wat nie ontken kan word nie.
- 1.: «Il est en effet incontestable qu’à une époque, le détroit de Behring qui sépare aujourd’hui l’Asie de l’Amérique était remplacé par un territoire qui reliait les deux continents.»
- Dit is onteenseglik dat daar 'n tydperk was, waarin die Behringstraat wat vandag Asië en Amerika skei, vervang is deur 'n gebied wat die twwe kontinente metmekaar vebind het.