inent
Voorkoms

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | inent |
| Verlede Tyd | ek | het ingeënt |
- in•ent
- (medies) Iemand deur middel van 'n inspuiting teen 'n siekte beskerm.
- Aangesien sy ouers uit godsdienstige oorwegings hom nie teen pokke laat inent het nie, is hy nie tot die skool toegelaat nie.
| Vertalings: inent | |||
|---|---|---|---|