ent
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ent | ente |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
entjie | entjies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Afstand; stuk; gedeelte.
Voorbeeldsinne
- 'n Ent pad.
- Knoop die ente van die tou aan mekaar vas.
- Hy is 'n hele ent oor die tagtig jaar.
Homofone
Spreekwoorde
- Aan die kortste ent trek (die slegste daarvan afkom).
Vertalings
Vertalings: ent | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ent | ente |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 1. Merk op die vel wat deur inenting gelaat is.
- 2. (landbou) Vergroeide knoets of merk waar 'n tak geheg (geënt) is.
Vertalings
Vertalings: ent | |||
---|---|---|---|

Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | ent |
Verlede Tyd | ek | het geënt |
Werkwoord
Betekenisse
- 1. (dierkunde) Handeling waartydens 'n mens of dier 'n entstof toegedien word.
- 2. (plantkunde) Handeling om 'n tak op 'n ander te heg; die loot van 'n boom in die spleet van ’n ander inplant, sodat dit verder sal groei.
Voorbeeldsinne
- 1. Kinders moet teen pokke geënt word.
- 2. Sy was besig om haar rose te ent, toe sy skielik inmekaarsak.
Vertalings
Vertalings: ent | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ɛnt]
-
(lêer)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | ent | enten |
Verkleinwoord | entje | entjes |
Betekenisse
- (landbou) 'n Merk waar 'n tak geheg
Werkwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- 1.: Ik ent.
- 1.: Jij ent.
- 1.: Hij, zij, het ent.
- 2.: Ent!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Landbou in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Dierkunde in Afrikaans
- Plantkunde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Landbou in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands