ingewande
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ingewande | ingewandes |
Woordafbreking
- in•ge•wan•de
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Gedermte; inwendige organe van die dermkanaal.
Voorbeeldsinne
- Afval is die ingewande en interne organe van 'n geslagte dier.
Vertalings
Vertalings: ingewande | |||
---|---|---|---|