inlig
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | lig in |
| (in bysin) | ... dat ek | inlig |
| Verlede Tyd | ek | het ingelig |
- in•lig
- Met bepaalde feite of omstandighede bekend maak.
- Die departement het die komitee ingelig daar was vyf van Ajay Gupta se familielede wat as 'n groep aansoek gedoen het.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|