insiggewend
Voorkoms
Wanneer iets nuwe insig of 'n duideliker verstaan bring.
- Hierdie artikel was baie insiggewend. Ek het nog nooit so oor die saak gedink nie.
- Hy het baie insiggewend oor die saak gepraat.
insig, duidelik, vanselfsprekend, spreek boekdele, wat 'n goeie insig gee, wat duidelik maak, wat toelig, veelseggend
Onduidelik
Insighful