invakkie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| invakkie | invakkies |
- 'n Vakkie vir inkomende pos en ander papierwerk.
- (rekenaarwetenskap) 'n Virtuele vakkie vir inkomende e-pos.
- Jy moet onmiddellik ontvangs van lêers wat in jou invakkie geplaas word erken.
- Die e-pos is gestuur en behoort nou in jou invakkie te lê.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|