(wetenskap) Die studie van berekening en inligtingverwerking, asook die implementering daarvan in inligtingstegnologie, in beide hardeware (apparatuur) en sagteware (programmatuur).
Rekenaarwetenskap behels die studie van rekenaars en hul argitektuur, tale en toepassings, asook die wiskundige strukture wat met rekenaars verband hou.