uitvakkie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| uitvakkie | uitvakkies |
- 'n Vakkie vir uitgaande/ voltooide pos en ander papierwerk.
- (rekenaarwetenskap) 'n Virtuele vakkie vir gestuurde e-pos.
- Teken die dokumente en plaas dit in u uitvakkie; die bode sal u uitvakkie daagliks skoonmaak.
- As jy e-pos stuur sal 'n kopie daarvan in u uitvakkie gestoor word.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|