invloed
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| invloed | invloede |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| invloedjie | invloedjies |
- in•vloed
- Die uitwerking wat 'n persoon, ding of omstandigheid veroorsaak; die waarneembare inwerking.
- Moenie die negatiewe invloed van slegte vriende onderskat nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|