inwoners

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  inwoner     inwoners  

Woordafbreking

in•wo•ners

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van inwoner. Meer as een inwoner.

    Voorbeeldsinne

Volgens die 2012-sensus het die munisipaliteit 25 inwoners.

    Vertalings

  Vertalings:    inwoners
Engels: inhabitants(en)
Nederlands: inwoners(nl)