joernaal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| joernaal | joernale |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| joernaaltjie | joernaaltjies |
-
(lêer)
- joer•naal
- Boek met daaglikse gebeure; dagboek; logboek.
- Publikasie wat die skrywes van verskeie mense bevat.
- Sy het 'n joernaal van haar reis bygehou.
- Die Genootskap van Regte Afrikaners het vanaf 15 Januarie 1876 'n joernaal, genaamd Die Afrikaanse Patriot gepubliseer.
| Vertalings: joernaal | |||
|---|---|---|---|