kaping

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kaping     kapings  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Om iets met geweld, of onder bedreiging van geweld, oor te neem (dikwels 'n voertuig); om te steel, buit of roof (algemene sin).

    Voorbeeldsinne

'n Kaptein van 'n vaartuig het vele wetlike bevoegdhede, onder meer die reg om enigiets te doen om muitery en kaping te voorkom.

    Verwante woorde

kaap, staatskaping

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hijacking(en)
Nederlands: kaping(nl)