kaap
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kaap | kape |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kapie | kapies |
- 'n Ekstreme deel van 'n landmassa wat in die see in uitsteek.
| Vertalings: kaap | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kaap |
| Verlede Tyd | ek | het gekaap |
- Steel; buit, roof (meestal van 'n voertuig, veral 'n motorkar, vliegtuig of skip).
- 'n Terroris het die vliegtuig probeer kaap.
| Vertalings: kaap | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | kaap | kapen |
| Verkleinwoord | kaapje | kaapjes |
- Geskiedkundig vroulik, vandag ook manlik
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kapen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kapen
- gebiedende wys van kapen
- 1.: Ik kaap.
- 2.: Kaap je?
- 3.: Kaap!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands