keer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| keer | kere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| keertjie | keertjies |
- keer
- 1. 'n Geleentheid of gebeurtenis wat herhaal (kan) word.
- 2. Die stopsit van iets.
- 1. Jy maak elke keer dieselfde fout.
- 2. Daar is geen keer aan hom nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | keer |
| Verlede Tyd | ek | het gekeer |
- 1. Van rigting verander; anderkant toe beweeg; 'n wending maak.
- 2. Voorkeer; verhinder; terughou; terugdryf.
- 1. Dis tyd om huiswaarts te keer. Keer terug na God.
- 2. Keer die bal.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|